INTIEM – Bytjies, Blommetjies en My Kind

INTIEM is daardie ‘soul sister’ by wie jy kan bieg, raad vra, of sommer net bevestiging kry dat jy en jou huwelik nie so abnormaal is soos wat jy gedink het dit is nie! INTIEM wil jou inspireer om jul huwelik te verbeter, te verfris, te verryk, en te versier! Ons wil jou bemagtig en toestemming gee om beheer oor jul sekslewe te neem. Die tydskrif het nie grense nie en swerf die wêreld vol. Dit is ons doel dat soveel moontlik vroue hierdie boek lees en tot aksie oorgaan. Maak nie saak of jy pasgetroud en onskuldig is, pasgetroud en nié so onskuldig, ‘n middeljarekrisis beleef of binnekort jou goue herdenking vier nie, trek jou INTIEM nader, trek jou kantnommertjie aan, en begin vandag nog jul huwelik bou!

Thank you for Registering!

The online portal showcasing magazines published by Media in Africa as well as TCB Media!

All magazines on this site can be read free of charge!

Click the button below to get started: